• Rank #
  • Premiered: Jan 2018
  • Episodes: 39
  • Followers: 0
  • Ended
  • Showmax
  • at 0
  • Crime Drama Thriller

Seasons:

You need to be logged in to mark episodes as watched. Log in or sign up.

Season 4
4x1
Episode 1
Episode overview
Air date
Jul 19, 2022
Stefan is op 'n missie om sy argiteksfirma te red. Hy ontmoet 'n vrou gestrand langs die pad: Emma, iemand uit sy verlede. Binne ure verdwyn Emma spoorloos, met skokkende gevolge vir Stefan.
4x2
Episode 2
Episode overview
Air date
Jul 26, 2022
Onthullings van Stefan se verlede veroorsaak dat hy skuldig lyk. Vasbeslote om sy onskuld te bewys, gaan hy na Emma se man se plaas om te probeer sin maak van wat almal weier om te glo.
4x3
Episode 3
Episode overview
Air date
Aug 02, 2022
Stefan word 'n voorvlugtige van die polisie. Hy word gekontak deur Emma se vriendin, Annie. Wat sy onthul, stuur Stefan terug na Lukas se plaas, die leeukuil in.
4x4
Episode 4
Episode overview
Air date
Aug 09, 2022
Stefan en Lukas gaan kop aan kop, 'n Geveg wat met 'n verrassende uitslag eindig. Hy konfronteer Annie, oortuig dat sy meer weet. Wat hy ontdek stuur sy ondersoek in 'n splinternuwe rigting.
4x5
Episode 5
Episode overview
Air date
Aug 16, 2022
Stefan moet by die eiland uitkom waar die bewys van sy onskuld weggesteek word. Terwyl sy sitsuasie meer hopeloos raak, maak ;n sielsgenoot weer kontak. Maar is dit te laat?
4x6
Episode 6
Episode overview
Air date
Aug 26, 2022
'n Gesaboteerde kragopwekker lei tot 'n haai-aanval, wat een persoon dood en 'n ander ernstig gewond laat. 'n Mediese helikopter word ontbied en bring nuus van naderende sikloon.
4x7
Episode 7
Episode overview
Air date
Aug 30, 2022
Sylvia ontdek wat met Darryl gebeur het. Stefan moet 'n dodelike teenstander oorkom voor die storm toesak. Sy enigste hoop is 'n boot wat van die kus af geanker is in haai-besmette waters.
4x8 Show finale
Episode 8
Episode overview
Air date
Sep 06, 2022
Phillip is spyt dat hy sy vriend in die steek gelaat het. Freek wag angstig vir nuus. Lennie bid vir die terugkeer van sy pa. Die oog van die storm bereik sy volle krag.

If there are missing episodes or banners (and they exist on TheTVDB) you can request an automatic full show update:

Request show update