• Rank #
  • Premiered: Oct 2025
  • Episodes: 5
  • Followers: 0
  • Running
  • Unknown
  • Wednesday at 20
  • Documentary

Seasons:

You need to be logged in to mark episodes as watched. Log in or sign up.

Season 1
1x1
Aflewering 1
Episode overview
Air date
Oct 01, 2025
Die legendariese Suid-Afrikaanse grapmaker Leon Schuster het deurlopende rugpyn na verskeie rugoperasies en bring die meeste van sy tyd in sy huis deur. Hy besluit om vir die eerste keer sy storie te vertel.
1x2
Aflewering 2
Episode overview
Air date
Oct 08, 2025
Leon Schuster het oor die jare 'n wye verskeidenheid mense met sy poetse uitgevang. Ons kyk terug na van sy gewildstes tydens sy radio- en fliekjare en gesels met diegene wat self sleg gevang was.
1x3
Aflewering 3
Episode overview
Air date
Oct 15, 2025
Schuster se storiefilms het hom selfs méér gewild gemaak en was van die top lokettreffers ooit in die geskiedenis van films in Suid-Afrika. Maar kort voor lank sou sosiale media vir Leon 'n harde hou toedien.
1x4
Aflewering 4
Episode overview
Air date
Oct 22, 2025
Leon het 'n idee vir sy laaste groot poets en sy jarelange medespeler, Shorty, kom kuier. Ons leer die legende se kinders beter ken en vriende en kollegas gee hulle indrukke oor die ware Schuster.
1x5 Show finale
Aflewering 5
Episode overview
Air date
Oct 29, 2025
Die dag het aangebreek vir Schuster se beplande poets by 'n fees en die senuwees knaag. Die legende openbaar dat hy 'n gebroke hart het en gesels oor die grootste rede hiervoor tydens 'n openhartige gesprek.

If there are missing episodes or banners (and they exist on TheTVDB) you can request an automatic full show update: