You need to be logged in to mark episodes as watched. Log in or sign up.
Season 1
Twaalf deelnemers kom bymekaar op die oewer van 'n meer om hul geluk te probeer om die groot prys te wen, deur 'n brug na die drywende eiland te bou. Die dag begin sleg wanneer 'n skokkende posinstruksie ontvang word.

Die spanleier, Avril, moet iemand kies om huis toe te stuur, maar die vraag is of haar keuse 'n wyse een of nadelig vir die span sal wees.

'n Onverwagte wending lei tot 'n geleentheid, en 'n verraad vir die span.

Daar is 'n kinkel wanneer 'n vreemdeling opdaag en dan nog meer chaos wanneer 'n nuwe boodskap ontvang word.

’n Skokkende besluit deur die laaste nuwe aankomeling lei daartoe dat iemand weggaan, en gemengde gevoelens in die span. 'n Stem om leierskap te verander volg nadat nog 'n nuwe speler na die meer gekom het.

’n Klein verjaarsdagviering word gevolg deur nog ’n verrassingstem. Diegene wat vrywillig vir leierskap aangebied het, moet besluit, wat 'n mate van geluk en 'n paar trane veroorsaak. 'n Ekskursie deur drie spanlede lei tot nog 'n skok.

Die span bereik uiteindelik die halfpad punt, maar teen 'n groot prys.

'n Goeie daad en goeie bedoelings lei tot 'n uiters onverwagte uitkoms

'n Krat voorraad kom met 'n boete, maar 'n geleentheid om dadelik huis toe te gaan met R100 000 in die sak is weer iets anders.

Wanneer almal kies om te bly, lei 'n gedwonge stemming die span om twee lede te laat vaar, maar miskien kan die twee tog iets daaruit kry.

Sal die brug betyds klaar wees, en indien wel, sal die geld gedeel word of is daar nog teleurstelling in die vooruitsig?

If there are missing episodes or banners (and they exist on TheTVDB) you can request an automatic full show update:
Request show update
Update requested