Die Boekklub

  • Rank #
  • Premiered: Jan 2016
  • Episodes: 36
  • Followers: 0
  • Ended
  • M-Net
  • Saturday at 21
  • Drama

Seasons:

You need to be logged in to mark episodes as watched. Log in or sign up.

Season 2
2x1
Hoofstuk 14: One Hundred Years of Solitude
Episode overview
Air date
Jul 11, 2017
Terwyl Tom wag op Lillie se terugkeer gaan die lewe voort in die klein dorpie van Merweville. Geboortes, verhoudings, onverwagse ontmoetings en selfs 'n skermutseling met die gereg...
2x2
Hoofstuk 15: Fanie Word Grootwildjagter
Episode overview
Air date
Jul 18, 2017
Tom sukkel om die einde van sy en Lillie se verhouding te verwerk en gooi hom met mening in die beplanning van Herman en Altus se troue. Hanli probeer Kara se skielike terugkeer verstaan.
2x3
Hoofstuk 16: Toorberg
Episode overview
Air date
Jul 25, 2017
Die boekklub gaan hou piekniek, Die geskiedenis en die ontstaan van Bettie se Boekklub word blootgele en Tom probeer die opwagting van sy biologiese oupa verstaan.
2x4
Hoofstuk 17: Fritz Deelman en die Skepe van Mars
Episode overview
Air date
Aug 01, 2017
Twee weke na Herman-hulle se troue moet die paartjie skielik aanpas as pasgetroudes. Gerwin ontvang 'n onverwagse besoeker vir aandete en Tom kry 'n nuwe navorsingsassistent.
2x5
Hoofstuk 18: Karolina Ferreira
Episode overview
Air date
Aug 08, 2017
Die hygroman skrywer Giselle Siebert, keer trueg en liefde is in die lug. Sofia is vas oortuig Tobias berneuk haar, Andre is verlief op 'n dorpsmeisie en Lourens is in Giselle se visier.
2x6
Hoofstuk 19: All The Light We Cannot See
Episode overview
Air date
Aug 15, 2017
Terwyl almal probeer sin maak van Kara se selfdood poging, probeer Hanli desperaat antwoorde soek om haar dogter te help. Herman ontdek iets wat sy en Altus se verhouding kan beinvloed.
2x7
Hoofstuk 20: Zen And The Art Of Motorcycle Maintenance
Episode overview
Air date
Aug 22, 2017
Met die herinnering van Isabel en Tom s eaand nog vars in sy geheue vlug hy na Pretoria om sy oupa beter te leer ken. Hy ontmoet die hele familie en wonder of hy nie dalk moet bly nie.
2x8
Hoofstuk 21: The Colour Of Magic
Episode overview
Air date
Aug 29, 2017
Bennie die Towenaar kom le besoek af in die dorp. Terwyl almal uitsien na die vertoning sien Anna hom vir wie hy werklik is en wonder sy hoekom hy hier is.
2x9
Hoofstuk 22: The Existential Meaning of Church Bells
Episode overview
Air date
Sep 05, 2017
Dis Jan se begrafnis. Mense kom van heinde en verre en al die lede van die Boekklub word gekonfronteer met die verganklikheid van hul eie bestaan. Almal wonder: Kom Lillie terug?
2x10
Hoofstuk 23: Eleanor And Park
Episode overview
Air date
Sep 12, 2017
Dis 3 maande na Anna se verdwyning en Sofia is diep bekommerd oor haar vriendin. Altus en Herman neem die volgende stap na ouerskap en Isabel se seun kom kuier uit Pretoria.
2x11
Hoofstuk 24: The Sun Is Also a Star
Episode overview
Air date
Sep 19, 2017
Isabel se skielike besluit om terug te keer na Pretoria het skielik alles vir haar en Tom verander en hulle sukkel om sin te maak daarvan. Tussendeur verras Kara en Lourens vir Johan.
2x12
Hoofstuk 25: Die Fotostaatmasjien
Episode overview
Air date
Sep 26, 2017
Dis 'm week voor Kara en Lourens se troue. Lourens is egter 'n bol senuwees want sy ma hulle kom ook. Altus bring baie tyd met Adriaan deur en Andre het 'n verassing vir sy ma.
2x13 Season finale
Hoofstuk 26: Die Laaste Sirkus
Episode overview
Air date
Oct 03, 2017
Ons beleef 'n dag in die lewe van Hanli, Anna, Gerwin, Herman en Tom. Daar word vrede gemaak, liefde ontdek, stilte gevind en 'n besluit geneem.

If there are missing episodes or banners (and they exist on TheTVDB) you can request an automatic full show update:

Request show update

Characters