Die Sparta-groep is een van die grootste verskaffers van bees- en beesvleisprodukte in die Vrystaat, en waarskynlik in die land. Estelle van Reenen is die bestuurshoof van hierdie familiesaak.

Dr. Kobus Hendriks van die plaas Bronkhorstfontein in die distrik Heilbron in die Vrystaat, is in 2013 as Suid-Afrika se Meestersuiwelboer van die Jaar aangewys.