• Rank #
  • Premiered: Jul 2016
  • Episodes: 53
  • Followers: 0
  • Running
  • Showmax
  • Tuesday
  • Crime Drama Suspense Thriller

Seasons:

You need to be logged in to mark episodes as watched. Log in or sign up.

Season 1
1x1
Fluitspeler Van Ruiterwacht
Episode overview
Air date
Jul 12, 2016
Die arm gemeenskap van Ruyterwacht glo dat die owerhede van hulle vergeet het omdat hulle arm en nie invloedryk is nie. As ‘n klomp hawelose seuns verdwyn, steur die oorwerkte polisie .. show full overview
1x2
Magnus en Mignon
Episode overview
Air date
Jul 19, 2016
Bijl en sy span krap kop as hulle op ‘n makabere reeksmoord afkom waarin die slagoffers in uitrustings van die tagtigerjare uitgevat is.
1x3
Smiley
Episode overview
Air date
Jul 26, 2016
Bijl word met ‘n moordenaar, Smiley, gekonfronteer wat meer van Byl weet as dr Fritz Basson. Smiley het duidelik ‘n vendetta met Bijl en hy gaan nie ophou moor tot Bijl en sy span hom aangekeer het nie.
1x4
Glashuise
Episode overview
Air date
Aug 02, 2016
Vier polisielede sterf onder raaiselagtige omstandighede in fratsongelukke. Al vier was saam met Juan op polisiekollege waar agt makkers deel gevorm het van ‘n gedugte peleton. As die .. show full overview
1x5
In die Bloed
Episode overview
Air date
Aug 09, 2016
Die span moet saam met ‘n eenheid werk wat in bendeaktiwiteite spesialiseer. ijl weier om sy span met kapt. Willem Ruiters te deel. Die gemoedere loop hoog in die stasie as Bijl swaarde met sy bevelvoerdern kruis.
1x6
Yswater
Episode overview
Air date
Aug 16, 2016
This episode has no summary.
1x7
Boogskutter
Episode overview
Air date
Aug 23, 2016
Bart Basson is ‘n doodgewone middelklas Afrikaner met die perfekte gesin en huislike omstandighede. Sy lewe word onherroeplik verander as sy vrou in ‘n fratsongeluk deur ‘n kruisboogpyl getref word.
1x8
Koffers vol Drome
Episode overview
Air date
Aug 30, 2016
Daar is ‘n reeksmoordenaar wat onder die modewêreld amok maak. Bijl is onder druk om die saak op te los as die hoeveelste jong model dood in ‘n koffer aangetref word. Die groot raaisel wat die span deurgaans mee worstel, is die motief vir die moorde.
1x9
Sodom onder Tafelberg
Episode overview
Air date
Sep 06, 2016
Daar is ‘n moordenaar wat Tafelberg gebruik as sy jagveld. Met meer as ‘n miljoen besoekers per jaar is Tafelberg die juweel in Kaapstad se kroon. Bijl se verlof word herroep sodat hy aan die saak kan werk.
1x10
Die Draak
Episode overview
Air date
Sep 13, 2016
This episode has no summary.
1x11
Skoenlapper
Episode overview
Air date
Sep 20, 2016
Werner Barnard tree vir mishandelde vroue in die bres. Sy ma was ook afgeknou en hy weet hoe dit voel om die slagoffer van ‘n bullebak pa te wees. Lena trek haar die saak ook sterk aan .. show full overview
1x12
Agter die Kap
Episode overview
Air date
Sep 27, 2016
Prostitusie, dooie kliënte en ‘n vrou in ‘n rolstoel. Die menslike psige is ‘n raaisel en Bijl sukkel om agter die kap van die byl te kom.
1x13 Season finale
Die Geselskap van ...
Episode overview
Air date
Oct 04, 2016
Slot. Bijl loop hom vas teen een van die grootste reeksmoordenaars ooit. Hy en sy span kom onder openbare beskuldiging as die agste paartjie deur die “Vryervanger” wreedaardig om die lewe gebring word.

If there are missing episodes or banners (and they exist on TheTVDB) you can request an automatic full show update:

Request show update

Characters