Du musst angemeldet sein, um Folgen als gesehen zu markieren. Anmelden oder registrieren.
Staffel 3
Ausstrahlung
Okt 03, 2011
‘n Ontvangsdame word by Wors se werk aangestel, en dit ontstel Molly vreeslik. Sy doen alles in haar vermoë om van die vreemde vrou by Wors se werk ontslae te raak. Theunis en Blapsie maak ook weer op.

Okt 10, 2011
Vaatjie kry uit eindelik ‘n meisie, maar sy is nie wat die gesin ingedagte gehad het nie.
Vaatjie kry uit eindelik ‘n meisie, maar sy is nie wat die gesin ingedagte gehad het nie.
Ausstrahlung
Okt 17, 2011
Worsie se ma, Ella, maak weer amok! Sy doen iets wat groot nagevolge het en waarvan Molly glad nie hou nie...
Ella dobbel haar woonstel weg en moet by Molly en Wors intrek. Dit veroorsaak groot probleme.

Okt 24, 2011
Molly gaan weg vir slaapterapie. Ella hou huis, maar wil dit nie eintlik doen nie. Ella jaag vir Vaatjie se meisie en vir Theunis by die huis weg

Okt 31, 2011
Theunis is mal oor Sjarmeney en dit laat Blapsie besluit om haar grimering bietjie anders aan te wend. Dit ontstel vir Wors en Molly vreeslik.

Nov 07, 2011
Dit is Molly en Wors se twee-en-twintigste huweliksherdenking en Molly is doodseker dat Wors dit weer sal vergeet, maar nie hierdie jaar nie… Om een of ander rede onthou Wors, en gee selfs vir Molly blomme, ‘n kaartjie en ‘n geskenk.

Nov 14, 2011
Ella veroorsaak groot moles by huis Lelieveld wanneer sy ‘n ander vrou se man soen. Dinge raak so erg dat sy weer vir ‘n paar dae by Molly en Wors moet kom bly. Soos altyd veroorsaak Ella se teenwoordigheid moles in die Visagie huis.

Nov 21, 2011
Wors is onder geweldige druk by die werk en dit veroorsaak huismoles. Hy en Molly stry oor als en Blapsie moet vredemaker speel.

Nov 28, 2011
Ella daag skielik by Molly en Wors op en probeer Wors oortuig om borg te teken vir 'n persoonlike lening. Molly en Wors vermoed Ella soek weer dobbelgeld en alle hel bars los.

Dez 05, 2011
Theunis se ma skop hom uit die huis omdat hy haar kêrel se lyfroom gesaboteer het. Theunis trek in Vaatjie se rondawel in en dit veroorsaak baie moeilikheid by Sjermeney.

Dez 12, 2011
Wors gaan op 'n konferensie en Ella kom na die Visagie-huis toe sodat Molly nie eensaam raak nie. Ella en Molly slaan die bottel drank onder Molly se wasbak.

Dez 19, 2011
Wors beland in die sop by die werk vir cyber loafing. Theunis help vir Wors deur 'n rekenaar program te skryf wat cyber loafing verdoelsel.

Dez 26, 2011
Melvin wen 'n klomp geld deur die lottery en verpes vir Wors daaroor. Hy gaan 'n Harley koop - iets wat Wors vreeslik graag wil hê. Wors droom selfs daaroor en beland in die sop by Molly.

Jan 02, 2012
Molly stuur per ongeluk 'n sms wat vir Dr Proctor bedoel is na Wors. In die sms noem sy die dokter op sy bynaam. Molly moet bootlick om daarvoor op te maak.

Jan 09, 2012
Blapsie wil saam met Theunis van Rooyen op 'n week vakansie na Margate gaan. Ella beland in die noodkamer.
Blapsie wil saam met Theunis van Rooyen op 'n week vakansie na Margate gaan. Ella beland in die noodkamer.
Ausstrahlung
Jan 16, 2012
Wors laat uitglip dat vier dames hom sonder klere in die hotel se swembad tydens 'n werkskonferensie gesien het en Molly se toorn in die gesig moet staar. Blapsie en Theunis breek uit.

Jan 23, 2012
Ella leen geld by Wors vir 'n uitstappie na Bela-Bela saam met die inwoners Lelieveld, maar gaan saam met Errol Sun City toe. Molly kry 'n skootrekenaar by Dr Proctor en ontdek die wonders van die internet.

Jan 30, 2012
Blapsie voer 'n hart-tot-hart-gesprek met Ella oor Ella se buite-egtelike verhoudings met 'n ander vrou se man. Ella besluit om haar foute reg te stel.

Feb 06, 2012
Sjarmeney kry 'n nuwe tatoeëermerk. Theunis vind dit onweerstaanbaar en begin met haar flankeer. Dit is vir Vaatjie baie ontstellend en wanneer Blapsie daarvan uitvind, wys sy vir Theunis die deur.

Feb 13, 2012
Wors besluit om op 'n dieet te gaan. Dit maak Molly agterdogtig en sy verlei hom met heerlike kos. Theunis word gevang terwyl hy Sjarmeney se toon suig met erge gevolge.

Feb 20, 2012
Theunis word uit sy huis geskop en trek by Vaatjie in. Hardus kuier by Blapsie en Ella oornag ook by die Visagies. Die stampvol huis is 'n teelaarde vir moeilikheid.

Feb 27, 2012
Vaatjie en Sjarmeney het nuus wat hulle liewer nie met Molly en Wors wil deel nie, maar word gedwing om bekend te maak.

Mär 05, 2012
Theunis word weereens uit sy huis geskop en Sjarmeney volg dieselfde roete wanneer haar ouers van haar swangerskap uitvind. Beide van hulle trek in by Molly en Wors.

Mär 12, 2012
Vaatjie maak 'n ongeluk met sy bromponie en maak sy skouer seer. Theunis leen Vaatjie se wiele en kry ook 'n ongelukkige voorval. Blapsie voel onttroon.

Mär 19, 2012
Daar is groot moeilikheid in die Visagie-huis wanneer Wors besluit om sy werk te bedank en pos oorkant die pad as senior bestuurder en verkoopsman by Abdulla's.

Mär 26, 2012
Dit is tyd vir feesviering. Vaatjie en Sjarmeney gaan trou en daar is 'n groot verrassing vir almal by die troue.

Wenn hier Episoden oder Banner fehlen (und sie existieren auf TheTVDB) kannst du ein komplettes automatisches Update anfordern:
Aktualisierung der Serie beantragen
Aktualisierung beantragt