Molly & Wors

Episode 17 (3x17)


Ausstrahlung: Jan 23, 2012

Ella leen geld by Wors vir 'n uitstappie na Bela-Bela saam met die inwoners Lelieveld, maar gaan saam met Errol Sun City toe. Molly kry 'n skootrekenaar by Dr Proctor en ontdek die wonders van die internet.

  • Rang #
  • Premiere: Apr 2009
  • Episoden: 72
  • Anhänger: 0
  • Geendet
  • Showmax
  • Donnerstag