• Classificação #
  • Estreou: Jul 2000
  • Episódios: 300
  • Seguidores: 0
  • Em exibição
  • SABC 2
  • Domingo
  • Documentary Travel

Temporadas:

Você precisa estar logado para marcar um episódio como visto. Entrar ou registar.

Temporada 13
13x1
Beplanning - Opsoek na 'n nuwe roete
Episode overview
Exibido em:
Jul 29, 2019
Die episode is 'n opsomming van Johan en Stephan wat die roete aflê, vooraf beplan vir die episodes wat kom.
13x2
Kalahari
Episode overview
Exibido em:
Ago 05, 2019
Die nuwe reeks begin in die Kalahari. In die Dawid Kruiper-munisipaliteit besoek hulle die dorpe Rietfontein, Groot Mier en Philandersbron. Ná ’n besoek aan Hakskeenpan gaan jag hulle by .. show full overview
13x3
Richtersveld
Episode overview
Exibido em:
Ago 12, 2019
Die span vertrek vanaf die Katolieke Sending by Pella. Dan reis hulle stroomaf met die Oranjerivier na die gemeenskap van Goodhouse. Daarna is dit 'n besoek aan die Richtersveld waar .. show full overview
13x4
Namakwaland
Episode overview
Exibido em:
Ago 19, 2019
Dudley Wessels lei die span van Naries na Kookfontein en Leliefontein in Namakwaland. In die winter is dit 'n blommeparadys. Die span besoek ook Skilpad in die Namakwa Nasionale Park en .. show full overview
13x5
Tankwa Karoo
Episode overview
Exibido em:
Ago 26, 2019
Die reis begin tussen die rooibosteeplantasies van die Gifberg. Vandaar reis hulle na die Cederberge en Papkuilsfontein in die Hantam-streek. Na 'n besoek aan Niewoudtville kuier hulle .. show full overview
13x6
Klein Karoo en Hessequa
Episode overview
Exibido em:
Set 02, 2019
Die span verlaat Matjiesfontein na Bosch Luys Kloof om in die Gamkaskloof en Die Hel af te kyk. Seweweerkspoort neem hulle deur die Swartberge na Amalienstein en Zoar, en dan na Hoeko, .. show full overview
13x7
Baviaanskloof
Episode overview
Exibido em:
Set 09, 2019
Die span verken die ossewa-roetes terwyl hulle die binneland aandurf. Eers die wêrelderfenis-Atekwaspas. Dan die sewe passe in die Outeniqua, tot by de Vlucht waar hulle vir Katot Meyer .. show full overview
13x8
Die Wildekus
Episode overview
Exibido em:
Set 16, 2019
Die Wildekus van die Transkei is een van Suid-Afrika se mooiste dog ongerepte streke. Die span reis noord vanaf die Keiriviermond saam met John Costello en besoek Hole-in-the-Wall, .. show full overview
13x9
Suidelike Drakensberg
Episode overview
Exibido em:
Set 23, 2019
Die Suidelike Drakensberge is die enigste plek in Suid-Afrika met 'n ski-oord. Die span gebruik Rhodes as basis om by Tiffendel te gaan ski, deur die dramatiese bergpasse van die streek .. show full overview
13x10
KZN Slagvelde
Episode overview
Exibido em:
Set 30, 2019
Die binneland van KZN is bekend vir sy vele slagvelde. Die span begin met 'n besoek aan die Anglo-Boereoorlog-slagveld by Spioenkop. Van die twee slagvelde van die Anglo-Zoeloe-oorlog by .. show full overview
13x11
Om Swaziland
Episode overview
Exibido em:
Out 07, 2019
Die span besoek Maputaland in die noorde van Kwa Zulu Natal. Ná wildbesigtiging by Mpeti ry hulle saam met Jan Staal du Toit per 4x4 en motorfiets op die agterpaaie om Swaziland, in die .. show full overview
13x12
Die Wolkberge
Episode overview
Exibido em:
Out 14, 2019
In die oostelike deel van Suid-Afrika is baie juwele in die berge versteek. Die Voetspore-span besoek Mariepskop. Daarna Lekgalameetse. In die Wolkberg is baie pragtige watervalle te .. show full overview
13x13
Die Limpopo
Episode overview
Exibido em:
Out 21, 2019
Die Ivoorroete is twee dekades gelede deur Fixon Hlongwane ontwikkel om die toerismepotensiaal van die Limpopo-provinsie te ontsluit. Die span begin hul besoek by Makuya en reis dan na .. show full overview
13x14 Final da Temporada
Terug na die Kalahari
Episode overview
Exibido em:
Out 28, 2019
Ná drie maande op pad keer die span terug na die Kalahari. Dit begin met 'n besoek aan Madikwe en van Zylsrus voordat die laaste skof hulle na Askham neem. Dit is tyd om na te dink oor 'n reis wat Voetspore reg rondom Suid-Afrika geneem het.

Se faltam episódios ou banners (e eles existem no TheTVDB) você pode solicitar uma atualização automática :

Solicite uma atualização

Characters