Você precisa estar logado para marcar um episódio como visto. Entrar ou registar.
Temporada 4
Worsie kry ‘n werksaanbod van Spiros. Die aanbod beloof beide besigheid en plesier te verskaf aangesien Worsie ook met Spira, Spiros se dogter, moet trou. Daarvoor sien Worsie kans, maar
.. show full overview
Worsie kry ‘n werksaanbod van Spiros. Die aanbod beloof beide besigheid en plesier te verskaf aangesien Worsie ook met Spira, Spiros se dogter, moet trou. Daarvoor sien Worsie kans, maar om boonop nog pa te staan vir haar ongebore baba is vir hom een te veel. Frik wil ook niks daarvan hoor nie en gryp in om die situasie te red. Worsie se reputasie bly in die proses in die slag.
Sheridon kom vertel vir Frik dat gerugte die rondte doen dat iemand in die Vetkoekpaleis moet trou. Sonder om die skinderstorie behoorlik te bevestig spring Ella weg met trou- en
.. show full overview
Sheridon kom vertel vir Frik dat gerugte die rondte doen dat iemand in die Vetkoekpaleis moet trou. Sonder om die skinderstorie behoorlik te bevestig spring Ella weg met trou- en onthaalreëlings. Frik, Sheridon en Fogele reël ‘n ramparty. Boeboe soek ‘n kêrel, Poppie reël ‘n wittebrood en Koekie kry vir Worsie om ‘n dominee te reël. Die groot dag breek aan en alles is gereed. Almal is ook gereed, behalwe Worsie. Hy het net spoorloos verdwyn. Gaan hulle Worsie kry? Gaan iemand nog trou? Was al die reelings verniet? Word Ella se droom of nagmerrie waar?
Se faltam episódios ou banners (e eles existem no TheTVDB) você pode solicitar uma atualização automática :
Solicite uma atualização
Atualização solicitada