Você precisa estar logado para marcar um episódio como visto. Entrar ou registar.
Temporada 3
‘n Ontvangsdame word by Wors se werk aangestel, en dit ontstel Molly vreeslik. Sy doen alles in haar vermoë om van die vreemde vrou by Wors se werk ontslae te raak. Theunis en Blapsie maak ook weer op.

Vaatjie kry uit eindelik ‘n meisie, maar sy is nie wat die gesin ingedagte gehad het nie.

Worsie se ma, Ella, maak weer amok! Sy doen iets wat groot nagevolge het en waarvan Molly glad nie hou nie...
Ella dobbel haar woonstel weg en moet by Molly en Wors intrek. Dit veroorsaak groot probleme.

Molly gaan weg vir slaapterapie. Ella hou huis, maar wil dit nie eintlik doen nie. Ella jaag vir Vaatjie se meisie en vir Theunis by die huis weg

Theunis is mal oor Sjarmeney en dit laat Blapsie besluit om haar grimering bietjie anders aan te wend. Dit ontstel vir Wors en Molly vreeslik.

Dit is Molly en Wors se twee-en-twintigste huweliksherdenking en Molly is doodseker dat Wors dit weer sal vergeet, maar nie hierdie jaar nie… Om een of ander rede onthou Wors, en gee selfs vir Molly blomme, ‘n kaartjie en ‘n geskenk.

Ella veroorsaak groot moles by huis Lelieveld wanneer sy ‘n ander vrou se man soen. Dinge raak so erg dat sy weer vir ‘n paar dae by Molly en Wors moet kom bly. Soos altyd veroorsaak Ella se teenwoordigheid moles in die Visagie huis.

Wors is onder geweldige druk by die werk en dit veroorsaak huismoles. Hy en Molly stry oor als en Blapsie moet vredemaker speel.

Se faltam episódios ou banners (e eles existem no TheTVDB) você pode solicitar uma atualização automática :
Solicite uma atualização
Atualização solicitada