Você precisa estar logado para marcar um episódio como visto. Entrar ou registar.
Temporada 2
Steve Anderson is in 'n ernstige gesprek met mnr van Breda van Unikem betrokke. Suksesvolle advokaat Johan Malan ontmoet sy verloofde.
Steve Anderson is in 'n ernstige gesprek met mnr van Breda van Unikem betrokke. Suksesvolle advokaat Johan Malan ontmoet sy verloofde.
This episode has no summary.
This episode has no summary.
This episode has no summary.
This episode has no summary.
Leana wil vir Mercia Meyer weer op die verhoog kry. Bruce is altyd laat, wat Stienie irriteer. Mercia het ontstellende nuus vir Herman en Anna.
Leana wil vir Mercia Meyer weer op die verhoog kry. Bruce is altyd laat, wat Stienie irriteer. Mercia het ontstellende nuus vir Herman en Anna.
This episode has no summary.
This episode has no summary.
Toe Marietjie terugkom by haar huis nadat sy Hettie by die lughawe afgelaai het, is sy verbaas om 'n besoeker te vind. Sy is ontsenu toe sy besef dis mevrou Duvenhage van Kinderwelsyn – kom vra vrae oor die baba.

Wessel laai Hettie by Leana se kantoor af en wanneer hy opdaag om haar te gaan haal, flankeer hy met Leana se ontvangsdame wat onseker is oor wie hy is maar gevlei voel deur sy aandag.

Tallulah kry vir Steve aan die slaap by sy lessenaar. Sy herinner hom aan Leana se besoek en hy moet gou maak om dit betyds te maak. Bruce is bly oor die sukses van sy nuwe disco, maar
.. show full overview
Tallulah kry vir Steve aan die slaap by sy lessenaar. Sy herinner hom aan Leana se besoek en hy moet gou maak om dit betyds te maak. Bruce is bly oor die sukses van sy nuwe disco, maar sy geluk is van korte duur wanneer Kenny en sy vriende daar aankom.
This episode has no summary.
This episode has no summary.
This episode has no summary.
This episode has no summary.
Van Breda reël 'n vergadering met Andries om 'n nuwe sake-onderneming te bespreek. Hoewel Andries gretig is vir die onderneming, moet hy dit eers met sy prokureur bespreek. Anna is nie gesond nie en Steve bel 'n dokter.

Mev Duvenhage besoek Suzie by die werk, maar Suzie is onbehulpsaam en 'n bietjie onbeskof. Leana gaan uit met iemand en Bruce vind dit uit. Hy gaan na die restaurant en is verbaas en bitter om Leana en Steve saam te sien.

Se faltam episódios ou banners (e eles existem no TheTVDB) você pode solicitar uma atualização automática :
Solicite uma atualização
Atualização solicitada