• Derece #
  • Prömiyeri: Oca 2018
  • Bölümler: 47
  • Takipçiler: 0
  • Devam eden
  • Showmax
  • saat 0
  • Crime Drama Thriller

Sezonlar:

Bölümleri izlendi olarak işaretlemek için oturum açman gerekiyor. Giriş yap veya kaydol.

Sezon 3
3x1
Aflewering 1
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Tem 06, 2021
Therese word deur die skool gedruk om 'n geboortesertifikaat vir Adri te gee. Dit lei tot 'n ontvouing van gebeure as Xander vir Adri meedeel dat sy dalk nie Therese se wettige kind is nie.
3x2
Aflewering 2
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Tem 13, 2021
Therese kan nie bewys dat sy vir Adri aangeneem het nie en word gearresteer. Adri blameer Xander vir alles. Adri se bloedfamilie word opgespoor en sy stem in om haar oom Daniel en sy vrou te ontmoet.
3x3
Aflewerng 3
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Tem 20, 2021
Adri word meegedeel dat sy die eienaar van Steynhof is. Onsekerheid oor aandele op die plaas wek onrus by die werkers. Liena sien haarself in die nuus en sukkel om haar geheim weg te steek.
3x4
Aflewering 4
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Tem 27, 2021
Liena erken aan Jason dat sy die ontvoerder is. Simon word vertel dat Adri die plaas wil verkoop. Adri vind haar ma se ou Blackberry en bel Xander vir hulp.
3x5
Aflewering 5
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Ağu 03, 2021
Therese wil hê Liena moet die waarheid aan Adri bekend maak. Die werkers besluit dis beter om van Adri ontslae te raak. Adri ontmoet Xander se koerier om die selfoon te gee.
3x6
Aflewering 6
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Ağu 10, 2021
Liena verklap aan Adri dat Daniel haar ouers vermoor het. Simon, Daniel en Joey besef Liena het Adri gekry. Adri kruip weg vir Daniel en vrees vir haar lewe.
3x7
Aflewering 7
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Ağu 17, 2021
Adri ontsnap van Daniel. Joey vertel Adri dat Daniel kop verloor het en haar wil doodmaak noudat sy die waarheid weet. Albei vroue ontsnap. Joey bel vir Simon en gee voor hy is die polisie.
3x8 Sezon finali
Aflewering 8
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Ağu 24, 2021
Xander arriveer met die inligting op die Blackberry wat die groot geheim onthul. Joey vlug van die toneel. Adri en Therese herenig. Daniel gee haar 'n geboortesertifikaat.

Eğer eksik bir bölüm veya afiş varsa (ve TheTVDB üzerinde mevcutsa) dizi için güncelleme talebinde bulunabilirsin:

Dizi için güncelleme talep et