Orkney Snork Nie

  • Derece #
  • Prömiyeri: May 1989
  • Bölümler: 53
  • Takipçiler: 0
  • Bitti
  • SABC 1
  • Çarşamba saat 18
  • Comedy Family

Sezonlar:

Bölümleri izlendi olarak işaretlemek için oturum açman gerekiyor. Giriş yap veya kaydol.

Sezon 3
3x1
Riekie
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Nis 14, 1992
Hendrik en Maggie neem Hess na die onderwyskollege en Wimpie en sy meisie, Sonja gebruik die geleentheid om te "chat". Oom Hans betrap die twee en bederf Wimpie se pret.Ouboet koop 'n .. show full overview
3x2
Poeksie se perm
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Nis 21, 1992
Spike kom van vakansie af en vra vir Hendrik om hom te help met die tweeling se kleuterskoolkonsert, "Die Dwergie se Gat". Hendrik bou die gat.Yollie skryf in vir die Potch "Permathon" .. show full overview
3x3
Benoude verhoudings
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Nis 28, 1992
Sonja help vir Wimpie met meer as sy huiswerk, tot Maggie se ontsteltenis.Ouboet werk aan sy "Hot Dog" waentjie en Yolanda is so die hoenders in vir hom dat hy uitgesluit word.Ouma Gous .. show full overview
3x4
Herverdeling van
Episode overview
Yayınlanma tarihi
May 05, 1992
Ouboet wil sy besigheid op die proef stel en Ouma Gous is al wat kan help.Hendrik slaan 'n kolhou by die Gholf en Ouma Gous word gearresteer omdat sy 'n verkeerskonstabel aanval. 'n .. show full overview
3x5
Die Sterre voorspel
Episode overview
Yayınlanma tarihi
May 12, 1992
Yolanda bel Amerika om haar sterrevoorspelling te kry. Wanneer die rekening kom het sy moeilikheid en as Maggie weier moet Ouma Gous help.Hendrik jaag saam met Ouboet huistoe om te gaan .. show full overview
3x6
Versnipperde vis
Episode overview
Yayınlanma tarihi
May 19, 1992
Sonja skryf in vir die "Face of the nineties" fotokompetisie. Hendrik en Vis van Wyk bespreek 'n visvangtoer na Mauritius. Die skaars boek wat Vis vir Hendrik leen beland per ongeluk in .. show full overview
3x7
Ek is Liz
Episode overview
Yayınlanma tarihi
May 26, 1992
Pine en Spike begin 'n besigheid wat veiligheidsheinings verskaf. Spike se benadering om deur mense se vensters te klim as bekendstelliong werk nie altyd so goed nie. Hendrik probeer .. show full overview
3x8
Ek gaan see toe
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Haz 02, 1992
Hendrik en Maggie neem die twee kleintjies Margate toe om die eerste keer die see te sien. Wimpie en Sonja is dirigente vir die interskool-atletiek maar dinge loop bietjie skeef wanneer .. show full overview
3x9
Serenade vir Sonja
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Haz 09, 1992
Wimpie vertel stories van Sonja om by sy vriende te spog. Sy kom daarvan te hore en verbreek hulle kys. Wimpie is gebroke en komponeer ‘n liedjie.Oom Hans en Ouboet skryf in vir ‘n .. show full overview
3x10
Roofkykers
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Haz 16, 1992
Weens ‘n misverstand oor hulle TV lisensie luister die Van Tonders oor die radio na ‘n belangrike rugbywedstryd. Ouboet spuitverf sy nommerplate om die spoedkameras te beduiwel maar dit werk nie.Maggie en die kinders gaan na ‘n ysskaatsvertoning.
3x11
Sorry vir my Borrie
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Haz 23, 1992
Ouboet in ‘n ongeluk betrokke en wanneer Liz die boodskap oordra is Yollie dadelik agterdogtig. Hendrik is bitter ongelukkig oor die nuwe mynkaptein. Oom Hans ontmoet vir Rusty en haal Oupa se streke uit.
3x12
My maatjie
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Haz 30, 1992
Maggie gaan help vir Yollie en Hendrik moet die huis oppas. Hendrik kry egter ‘n gholfafspraak en vra oom Hans om Riekie en haar maatjie, Alexis, op te pas. Op sy beurt vra oom Hans vir .. show full overview
3x13
Spiere
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Tem 07, 1992
Ouboet wil soos Tarzan lyk en gebruik hulle spaargeld om by ‘n gimnasium aan te sluit. Yollie is woedend. Ouboet moet ‘n “before” foto laat neem en die plan is om ook ‘n “after” foto te .. show full overview
3x14 Sezon finali
Romeo van Tonder
Episode overview
Yayınlanma tarihi
Tem 14, 1992
This episode has no summary.

Eğer eksik bir bölüm veya afiş varsa (ve TheTVDB üzerinde mevcutsa) dizi için güncelleme talebinde bulunabilirsin:

Dizi için güncelleme talep et

karakterler