Ekstralar
Yayınlanma tarihi
Kas 27, 1981
Hier is die rolprent van die gewilde TV-reeks. Met skinderbek Lizzie (Hannah Botha); dowe kwartel "Hoe sê?" oom Thysie (Benn Potgieter); oom Fasie (Alex Heyns); Ma Krieke (Miems de
.. show full overview
Hier is die rolprent van die gewilde TV-reeks. Met skinderbek Lizzie (Hannah Botha); dowe kwartel "Hoe sê?" oom Thysie (Benn Potgieter); oom Fasie (Alex Heyns); Ma Krieke (Miems de Bruyn); tant Rapie (Francis Coertze); Jan en Grieta (Johan van der Merwe en Woutrine Theron) en ´n mooilyfmeisie (Zoli Marki) wat almal se sake omkrap. Wanneer die ou spulletjie nog boonop betrokke raak by een van die tuislande se dobbelpaleise, spat die vonke in alle rigtings. Dis saamlag met Suid-Afrika se gewilde TV-gesin in hul heel eerste vollengte rolprent
Ekstralar takip edilmiyor
Yayınlanma tarihi
Kas 22, 1982
Two Gamatte robbed a diamond foundry in Cape Town, where Samuel MARAIS and Solly Philander with Eddie Ecksteen and Sue Kelly Christie care for anxious moments and hilarious situations.
.. show full overview
Two Gamatte robbed a diamond foundry in Cape Town, where Samuel MARAIS and Solly Philander with Eddie Ecksteen and Sue Kelly Christie care for anxious moments and hilarious situations. The thieves get into Town. Uncle Shadow understand as usual wrong and think there is Swapoterroriste.
Ekstralar takip edilmiyor
Eğer eksik bir bölüm veya afiş varsa (ve TheTVDB üzerinde mevcutsa) dizi için güncelleme talebinde bulunabilirsin:
Dizi için güncelleme talep et
Güncelleme talebinde bulunuldu