• :
  • : 300
  • : 0
  • SABC 2
  • Måndag
  • Documentary Travel

:

.

2
2x1
Die begin van ’n lang reis
Episode overview
’n Toer van vuurtoring tot vuurtoring, skop af by Ponta do Ouro, kry leerrugskilpadjies wat uitbroei by Mabibi, soek vir goud by Cape Vidal, en gaan vang ’n hoop vis by St Lucia. Dis ’n .. show full overview
2x2
Haai, dis die Natalse kus
Episode overview
Die week begin by die soeke na die hart van die Zoeloekoninkryk – daar waar Sjaka ’n man geword het. Van daar loop die reis na die Haairaad in Durban, en eindig met ’n 110 meter abseil in die Oribi Gorge.
2x3
Wilder as die Wildekus
Episode overview
Die Wilde Kus, word ook die marijuanakus genoem. Hier is die Voetsporespan eers by Nkambati, onontdekte juweel in die streek, daarna tussen die backpackers van Koffiebaai, en eindig met ’n pont oor die Kei-rivier.
2x4
Voëlvry suid van die Ciskei
Episode overview
Die Sonskynkus tussen Oos Londen en Port Elizabeth bied van die mooiste natuurskoon, rykste voëllewe, enigste sigoreiverbouiing, en ’n vuurtoring soos geen ander op Bird Eiland.
2x5
Die eerste voetspoore
Episode overview
Klasiesrivier – vir baie argeoloë die oudste bewys van homo sapiens, sommer hier naby Oesterbaai. Was dit die eerste voetspore op die strand? Om dit te vier, het die span 216 meter van .. show full overview
2x6
Die Kaapse Draai
Episode overview
Van 4x4-roetes in die Klein Karoo, oor die Attekwaspas, met ’n pont by Malgas oor die Breërivier, tot ’n mens gaan draai by die mees suidelike punt van Afrika. Van hier sou die roete voortaan noord loop.
2x7
Die Kaap van storms
Episode overview
Die meeste vuurtorings in een program, ’n volle 13. Maar hoekom dan nou nie! Dit is die Kaap van Storms, en oor die eeue het hier reeds meer skepe gestrand as gesamentlik aan die res van die Suid-Afrikaanse kus.
2x8
Ek is ’n Weskusklong
Episode overview
Bokkoms, rolmops, snoekbraai – dis dié wêreld se kos. En dan is daar ook die geleentheid om by Citrusdal op 10 000 voet uit ’n vliegtuig te spring, en dan vir die malgasse te gaan kuier op Elandsbaai.
2x9
Namakwaland, ’n dorre woestyn waar die klippies blink
Episode overview
Die wyn van die Olifantsriviervallei, die volmaan wat die son jaag by die toring van Groenriviermond, verblyf in diamantduikershutte, die Messelwerkpas, gebou deur prisoniers, en besoek .. show full overview
2x10
Die Richtersveld – wat ’n uitdaging
Episode overview
’n Reis deur die dorre woestyn word beloon met ’n diamant van meer as agt karaat in Alexanderbaai. Die noordwes-Kaap is die land van juwele.
2x11
Sperrgebiet – hier spook dit!
Episode overview
Die spookdorpe van die Namib – Kolmanskop lê langs die pad, maar wat van Pomona, Elizabethbaai, en Bogenfels? Ook plek vir die mees skouspelagtige abseil ooit!
2x12
Om vis te eet by die Meob Hotel
Episode overview
Die diep Namib met die grootste duine in die wêreld – dis waardeur mens moet reis om te gaan kuier by die Meob Hotel. Dis elke visserman se droom, en hier vang ons nie net vis nie, ons tel antieke munte en oer skulpe op die strand op.
2x13
Dieper die Namib in…
Episode overview
Verby die oopgewaaide grafte van arbeiders wat kom help diamante soek het, verby die spookdorpe waar die koffieketel 50 jaar gelede net so gelaat staan is, deur klein Duitsland, tot by .. show full overview

Characters