’n Kaapse boer, Sloet Steenkamp, word skuldig bevind aan hoogverraad nadat hy by die Boererepublieke in die Anglo-Boereoorlog aangesluit het. Op die heel laaste oomblik word sy
.. show full overview
’n Kaapse boer, Sloet Steenkamp, word skuldig bevind aan hoogverraad nadat hy by die Boererepublieke in die Anglo-Boereoorlog aangesluit het. Op die heel laaste oomblik word sy teregstelling gestaak: in plaas daarvan om ter dood veroordeel te word, word hy na 'n tronkkamp op St. Helena verban – lewenslank. Sy vrou, Annette, moet agterbly om die plaas op te pas.