• :
  • : 10
  • : 0
  • Showmax
  • Drama Thriller

:

.

1
1x1
Episode One
Episode overview
Degenaar bevind homself in ‘n lewensbedreigende situasie wat nie net sy lewe, maar ook die van sy gesin in gevaar stel.
1x2
Episode Two
Episode overview
‘n Vreemdelinge met ‘n boek vol rekords van misdade van sindikate maak ‘n afspraak met die redakteur van ‘n koerant om die hele spul aan die lig te bring.
1x3
Episode Three
Episode overview
Degenaar en Addie word gesoek deur die polisie vir ondervraging. Jack se veiligheid is een van die vele bekommernisse.
1x4
Episode Four
Episode overview
‘n Anonieme e-pos oor Niemoller and Transworld maak groot opskudding by die koerante, minister asook by die polisiekantore.
1x5
Episode Five
Episode overview
Na afloop van die aanklagte teen Niemoller, reël hy‘n persverklaring om sy saak te verdedig.
1x6
Episode Six
Episode overview
Degenaar en sy gesin word ontvoer. Verdere opnames verbind Nuusblad koerant met die van Niemoller se aanklagtes.
1x7
Episode Seven
Episode overview
Degenaar, Addie en die kinders is gelukkig veilig onder die beskerming van die polisie. ‘n Benoude Niemoller soek hulp by ‘n neuroloog.
1x8
Episode Eight
Episode overview
Combrink kry dit reg om twyfel tussen Addie en Degenaar te ontwikkel wat veroorsaak dat Addie agterdogtig raak oor Degenaar.
1x9
Episode Nine
Episode overview
Die polisie reik ‘n kennisgewing uit vir die in hegtenis name van Addie terwyl Potgieter raad soek by hoër owerhede om Lindeque te verbind aan die Transworld misdade.
1x10
Episode Ten
Episode overview
This episode has no summary.

Characters