Orkney Snork Nie

  • :
  • : 53
  • : 0
  • SABC 1
  • 18
  • Comedy Family

:

.

2
2x1
Wimpie verloor sy waardigheid
Episode overview
Wimpie en Koert word sonder klere op die hotel se dak betrap en almal behalwe Hendrik wil hom "tug". Maggie se rok word by die droogskoonmaker opgevoeter maar Oupa reken dat 'n mens ten alle koste uit die hof moet bly.
2x2
Sny-sny, knip-knip
Episode overview
Ouboet werk aan die grassnyer met katastrofiese gevolge. Hendrik word oortuig om ter wille van Maggie se gesondheid en hulle huwelik 'n klein operasie te ondergaan. Wimpie en Koert .. show full overview
2x3
Daar's 'n Bulldog in die Koek
Episode overview
Maggie se baksel beland in die hond se bek. Ouboet en Yollie sit met 'n boekrak vol boeke en Henderik moet red. Tyddeel steek kop uit maar die Van Tonders, veral Oupa, is baie skepties.
2x4
Is ek vet?
Episode overview
Wanneer Hendrik kla dat sy maag in die pad staan van sy golfvoorgee sit Maggie hom op 'n streng dieet. Ouboet bou 'n "smoke-o-matic-immobiliser" en toets dit op sy eie motor. Hess gee vir Jaco die trekpas na hy haar hart breek.
2x5
Ongelukkig' van Orkney Skryf
Episode overview
Yollie kry 'n brief in 'n tydskrif, maak haar eie gevolgtrekking en Ouboet moet dit ontgeld. Maggie eet van die frikkadelle wat Oupa vir die bure se blaffende honde gemaak het en slaap deur die krississe in die Van Tonder huishouding.
2x6
Konynkoning
Episode overview
Ouboet skryf namens sy vriend Johnny, 'n haas in vir die skou. Wimpie help met die hok en vul 'n vormpie in vir swembaddens. Carlos besoek die Van Tonders met katastrofiese gevolge.
2x7
Giepie Wie?
Episode overview
Ouboet bou 'n "Microlight" en Spike verander sy "image" wanneer hy bevorder word tot Opsiener. Hendrik begin twyfel of Ouboet sy seun is wanneer hy terugdink aan Giepie Stein, Maggie se geliefde van 25 jaar gelede.
2x8
Bella Vermaas se Nood
Episode overview
Koert en Wimpie sit reuse koringkrieke in 'n skoendoos vir hulle biologietaak.Ouboet oefen sy eerstehulpkursus op Hess en Maggie kry byna 'n oorval wanneer sy Hess so in verbande sien. .. show full overview
2x9
'n Ma Weet Alles
Episode overview
Maggie gaan na 'n gesondheidsplaas en chaos heers in die huishouding. Hulle word besteel en eet later in die motorhuis, Oupa dreig om te staak en Ouboet en Yollie het hulle eie probleme.
2x10
'n Kar het ook Gevoelens
Episode overview
Maggie wil 'n nuwe motor hê Sy kry 'n spoedkaartjie wanneer sy Hendrik se bakkie leen. Koert het 'n afspraak met 'n meisie en Wimpie gee raad.
2x11
Kompetisie-holics
Episode overview
Maggie wil in Mauritius gaan vakansie hou maar Hedrik reken dist e duur.Oupa is weg Sun City toe.Die kinders skryf in vir 'n plaaslike talentkompetisie en Maggie skryf Hendrikkie in vir 'n babakompetisie in Klerksdorp.
2x12
Hallo Skattebol
Episode overview
Wanneer Hendrik laat van 'n vergadering terugkeer laat Maggie hom op die bank slap. Ouboet ontgeld dit ook net ingeval hy ook sulke gedagtes sou kry. Blomme help niks en die vrouens besluit om alleen uit te gaan om die manne terug te kry.
2x13
Hoes, Snork en Knor
Episode overview
Koert en Wimpie is kelners by Hess se matriekafskeid. Spike leen Hendrik se sweismasjien om sy huis toe te sweis. Maggie is bekommerd oor Hendrik se snorkgewoontes terwyl Ouboet probleme .. show full overview

Characters