• : 1992
  • : 20
  • : 0
  • Showmax
  • Drama

:

.

1
1x1
Hoeveel brandewyn is in 'n pond?
Episode overview
23, 1992
Dis 1945, kort voor die vredesverklaring. Ons ontmoet Dolf Groenewald, 'n jong seun wat toebroodjies verkoop om homself en sy ma te onderhou. Hy glo dat sy pa weg is om in die oorlog te .. show full overview
1x2
’n Hartseer tyd vir Dolf
Episode overview
30, 1992
Pieter Groenewald sukkel om werk te kry, terwyl Sid en Jollyboy saamspan. Dolf wat steeds sy sandhekse verkoop, kry 'n nuwe idee om sy besigheid te vergroot
1x3
Roodt maak ’n proposisie
Episode overview
07, 1992
Na Elsie se dood, konfronteer Pieter Groenewald Jollyboy oor die verlede. Hy blameer Jollyboy dat hy in die tronk opgesluit was.
1x4
"Jy kan mos nie speel nie"
Episode overview
14, 1992
Dolf het nog al die jare die vlieër gehou wat oom Tally vir hom gemaak het. Hy het nooit gespeel nie omdat hy net besigheid op sy brein het.
1x5
Derdepoort
Episode overview
21, 1992
Wat lê vir Rika, Herman en Dolf voor as Frans en Sid aanhou met wat hulle doen?
1x6
Nie net een koskar nie
Episode overview
28, 1992
Koos Bensien se raad was goeie raad om terug te gee aan die wie hom gehelp het, maar dink toe dat Dolf se idee verregaande is.
1x7
Superspaar
Episode overview
04, 1992
Dolf kry dit uiteindelik reg om Koos te oorreed om ’n vennoot te word. Almal is opgewonde oor die nuwe begin.
1x8
Sy naam was Willem
Episode overview
11, 1992
Dinge draai in ’n verkeerde rigting wanneer Herman vir Darky vra om sy kar te leen en Darky dan met sy motorfiets moet ry.
1x9
Dieselfde dag
Episode overview
18, 1992
Is dit ware liefde of is dit iets anders dat Dolf op trou staan op die dag wat Herman bestuurder word.
1x10
Die tweede Superspaar
Episode overview
25, 1992
Die opening van ’n nuwe Superspaar, die troue en wittebrood en dan ook Joos wat nie kon wen nie.
1x11
Episode Elf
Episode overview
02, 1992
Rika en Dolf se tweeling word gebore, so ook Herman en Santie se seun. Herman weier dat Joey haar kleinkind sien.
1x12
Episode Twaalf
Episode overview
09, 1992
Bekroonde drama reeks wat die opstand en val van Dolf Groenewaldt vertel wie van arme weeskind tot supermark manganaat vermag. Sy kinderdae na die dood van sy ouers sluit ook in sy tyd saam met sy family van Jollboy Roodt, sy pa se vorige venoot.
1x13
Episode Dertien
Episode overview
16, 1992
Santie moedig Rieka aan om terug te gaan na Dolf. Herman luister af op die gesprek en maak sy eie afleidings.
1x14
Episode Veertien
Episode overview
23, 1992
Herman beloof om homself te gedra en word aanvaar as ‘n volwaardige venoot.
1x15
Episode Vyftien
Episode overview
30, 1992
James kuier by Joena, maar Herman dog dus ‘n inbreker and skiet hom.
1x16
Episode Sestien
Episode overview
06, 1992
Spyker en Vlam maak ogies vir mekaar en Dolf wil 'n Hypermark bou.
1x17
Episode Sewentien
Episode overview
13, 1992
Bekroonde drama reeks wat die opstand en val van Dolf Groenewaldt vertel wie van arme weeskind tot supermark manganaat vermag. Sy kinderdae na die dood van sy ouers sluit ook in sy tyd saam met sy family van Jollboy Roodt, sy pa se vorige venoot.
1x18
Episode Egtien
Episode overview
20, 1992
Nadat hul voertuig aangeval is gedurende die grens oorloë word Spykerman vermis. Herman dreig om Dolf te dagvaar.
1x19
Episode Negentien
Episode overview
27, 1992
Dolf vind uit dat Pieter wil graag ‘n filmmaker word.
1x20
Episode Twintig
Episode overview
02, 1992
Finale: Dolf kry ‘n beroerte. Dit bleik dat hy alles verloor het. Nie een van sy seuns wil hom ondersteun by Superspaar en Herman en Fransie verkry meer en meer beheer. Santie belyd by Rika dat Fransie nie regtig Herman se seun is nie.

Characters