• : 2016
  • : 66
  • : 0
  • Showmax
  • Crime Drama Suspense Thriller

:

.

6
6x1
Episode 1
Episode overview
14, 2025
Byl se span ondersoek 'n wraakmoord wanneer 'n dwelembaas se broer met 'n toegewerkte mond gevind word, maar munte in sy mond en 'n tandtrek-patroon dui op 'n reeksmoordenaar.
6x2
Episode 2
Episode overview
21, 2025
Byl moet die skakel tussen twee tandartse, 'n begrafnisondernemer en 'n huis vir verslaafdes vind om die Tandemuis te stop. Hulle ontdek nog 'n moordtoneel vol uitgebrande vuurhoutjies.
6x3
Episode 3
Episode overview
28, 2025
'n Vermoorde sjef word gevind met 'n nommer sewe op sy nek gekerf. Byl vermoed nommer agt is oppad. Die span ontdek meer skakels tussen die vuurhoutjieslagoffers en die sewe doodsondes.
6x4
Episode 4
Episode overview
04, 2025
Jo vermoed die nommers op die slagoffers se nekke dui op 'n militêre agtergrond. Eliaan orkestreer 'n skokkende konfrontasie tussen twee mans, terwyl Nicki slegte gesondheidsnuus ontvang.
6x5
Episode 5
Episode overview
11, 2025
Die span word by 'n grusame saak betrek wanneer verskeie lyke gevind word met tekens van 'rat bite fever' en menslike DNS in die wonde. Eliaan teiken 'n joernalis as haar volgende slagoffer.
6x6
Episode 6
Episode overview
18, 2025
Wanneer 'n kritikus se liggaam gevind word, moet die span spring om die moordenaar vas te trek voor sy haar boek kan voltooi. Byl-hulle maak 'n groot deurbraak in die sewe doodsondes-moorde.
6x7
Episode 7
Episode overview
25, 2025
'n Reeksmoordenaar teiken rugbyspelers. Elaan se motivering word al hoe duideliker en Opperman klop onverwags aan Byl se deur.
6x8
Episode 8
Episode overview
04, 2025
Die span besef dat die reeksmoordenaar slagoffers deur vermommings mislei. Lena help met die Dante-moorde. Tarina is al meer in Juan se omtrek, wat sy huwelik onder druk plaas.
6x9
Episode 9
Episode overview
11, 2025
Byl besef dat die moordenaar na hom uitreik wanneer sy persoonlike inligting met hom deel. Nicki help om 'n moontlike blyplek vir Eliaan op te spoor, maar 'n gewapende meisie wag Byl in.

Characters