Musisz być zalogowany żeby oznaczyć odcinki jako obejrzane. Zaloguj Się albo zarejestruj się.
Sezon 5
Worsie keer terug van wittebrood. Wanneer Koekie vir Worsie en Boeboe in ‘n baie suggestiewe posisie op die Vetkoekpaleis se vloer kry is die duiwel los. Sheridon gee boonop vir Poppie ‘n verkeerskaartjie en sy is nie baie gelukkig daarmee nie.

Worsie heg sentimentele waarde aan die werksbakkie en wil dit graag van Frik koop. ‘n Ou kêrel van Ella sterf aan ‘n hartaanval en Worsie word versoek om die prokureurs dringend te gaan
.. show full overview
Worsie heg sentimentele waarde aan die werksbakkie en wil dit graag van Frik koop. ‘n Ou kêrel van Ella sterf aan ‘n hartaanval en Worsie word versoek om die prokureurs dringend te gaan sien. ‘n Dramatiese bekendmaking verander Worsie en almal na aan hom se lewens drasties.
Jeśli brakuje odcinków lub banerów (a znajdują się w TheTVDB) możesz zgłosić serial do automatycznej aktualizacji:
Zgłoś serial do aktualizacji
Aktualizacja zgłoszona