Musisz być zalogowany żeby oznaczyć odcinki jako obejrzane. Zaloguj Się albo zarejestruj się.
Sezon 1
Die legendariese Suid-Afrikaanse grapmaker Leon Schuster het deurlopende rugpyn na verskeie rugoperasies en bring die meeste van sy tyd in sy huis deur. Hy besluit om vir die eerste keer sy storie te vertel.

Leon Schuster het oor die jare 'n wye verskeidenheid mense met sy poetse uitgevang. Ons kyk terug na van sy gewildstes tydens sy radio- en fliekjare en gesels met diegene wat self sleg gevang was.

Schuster se storiefilms het hom selfs méér gewild gemaak en was van die top lokettreffers ooit in die
geskiedenis van films in Suid-Afrika. Maar kort voor lank sou sosiale media vir Leon 'n harde hou toedien.

Leon het 'n idee vir sy laaste groot poets en sy jarelange medespeler, Shorty, kom kuier. Ons leer die
legende se kinders beter ken en vriende en kollegas gee hulle indrukke oor die ware Schuster.

Die dag het aangebreek vir Schuster se beplande poets by 'n fees en die senuwees knaag. Die legende openbaar dat hy 'n gebroke hart het en gesels oor die grootste rede hiervoor tydens 'n openhartige gesprek.

Jeśli brakuje odcinków lub banerów (a znajdują się w TheTVDB) możesz zgłosić serial do automatycznej aktualizacji:
Zgłoś serial do aktualizacji
Aktualizacja zgłoszona