• Pozycja #
  • Premiera: Kwi 1989
  • Odcinki: 33
  • Obserwujący: 0
  • Zakończony
  • SABC 1
  • Czwartek
  • Drama History

Sezony:

Musisz być zalogowany żeby oznaczyć odcinki jako obejrzane. Zaloguj Się albo zarejestruj się.

Sezon 2
2x1
Aflewering 01
Episode overview
Data emisji
Lut 13, 1992
Die oorlog is verby en die gevangenes word toegelaat om huis toe te gaan – as hulle ’n eed van lojaliteit aan die Britse kroon sweer. Sloet weier, maar is nietemin vasbeslote om die .. show full overview
2x2
Aflewering 02
Episode overview
Data emisji
Lut 20, 1992
Kitchener word ondervra oor die dood van prinses. Stewart sien Sam se boot en hoe P.J. en Benny Sloet aan boord van die skip help.
2x3
Aflewering 03
Episode overview
Data emisji
Lut 27, 1992
P.J. en Benny erken dat Sloet aan boord van die skip was, maar reken hy moes weer oorboord gespring het.
2x4
Aflewering 04
Episode overview
Data emisji
Mar 05, 1992
Kerwin sê dat Sloet teruggestuur moet word na St. Jacobus beplan om Kitchener te vang.
2x5
Aflewering 05
Episode overview
Data emisji
Mar 12, 1992
Benny neem P.J. na sy huis, en hulle hoor dat sy vrou weg is.
2x6
Aflewering 06
Episode overview
Data emisji
Mar 19, 1992
’n Hartseer Jacobus vertel vir Sam van sy banjo, en hulle verdink dadelik vir Kitchener.
2x7
Aflewering 07
Episode overview
Data emisji
Mar 26, 1992
Annette probeer van die plaas af ontsnap om by Sloet aan te sluit.
2x8
Aflewering 08
Episode overview
Data emisji
Kwi 02, 1992
Liefie skinder vir Izak oor Cornelia.
2x9
Aflewering 09
Episode overview
Data emisji
Kwi 09, 1992
This episode has no summary.
2x10 Finał sezonu
Aflewering 10
Episode overview
Data emisji
Kwi 16, 1992
Seisoen finale. Granger volg nie Sloet se plan nie, maar kry hom nie. Kerwin word geskiet, en Meisie vind weer haar stem.

Jeśli brakuje odcinków lub banerów (a znajdują się w TheTVDB) możesz zgłosić serial do automatycznej aktualizacji:

Zgłoś serial do aktualizacji

Postacie