Musisz być zalogowany żeby oznaczyć odcinki jako obejrzane. Zaloguj Się albo zarejestruj się.
Sezon 3
'n Kerngroep gespsialiseerde polisiemanne en -vroue funksioneer beide in samewerking en in teenstryd met mekaar, terwyl hulle belas is met die ondersoek van reeksmoorde.

Byl ontdek 'n gruwelhuis waar 'n dogtertjie mishandel word. Fritz en Nicki moet vure doodslaan om Byl se werk en reputasie te red.

Die span trek in vervalle kantore in. Juan se verslawing dryf 'n wig in tussen hom en Shani

'n Skeepsvraghouer vol vermoorde kinders word met georganiseerde misdaad verbind. Frankie se obsessie met sy ideale vrou eskaleer.

Byl besef sy verlede wil hom net nie los nie en die bedreiging is erger as ooit. Die reeksmoordenaar blyk 'n jaloerse obsessie meet een van die spanlede te hê

Die verlede begin soos 'n toksiese spook tussen die span beweeg. Die reeksmoordenaar se obsessie bereik breekpunt en sy lei een van die spanlede in 'n lokval in.

'n Arm gemeenskap word getreiter deur gierige gemeenskapleiers. Tot een besluit genoeg is genoeg en hulle met slanggif begin vermoor.

Byl en Nicki berei voor vir 'n tuisbesoek van Mischa en 'n maatskaplike werker. Juan maak 'n deurbraak met die aantygings teen hom.

Byl se grootste nagmerrie word waar wanneer een van die lede ontvoer word. Juan wil Shani vra om met hom te trou.

Byl moet planne maak of sy hele span gaan uitgeroei word. Die slot van die reeks word op 'n spits gedryf wanneer die span slegs op mekaar kan staatmaak om te oorleef.

Jeśli brakuje odcinków lub banerów (a znajdują się w TheTVDB) możesz zgłosić serial do automatycznej aktualizacji:
Zgłoś serial do aktualizacji
Aktualizacja zgłoszona