Log in om afleveringen als gekeken te markeren. Inloggen of aanmelden.
Seizoen 2
Uitzenddatum
Okt 09, 2017
Mnr. Van As daag op om die hotel te bestuur en is onmoontlik met die personeel. Hul probeer van hom ontslae raak met 'n plan wat hulle hul werk kan kos. Thomas gaan deur hel by hoofkantoor.

Okt 16, 2017
Danny en Malanie begin 'n Fransen hotel ʺpodcastʺ. Ferdie wil ontslae raak van die nuwe swembad. Thomas kry inligting oor Jony se verhoudingstatus en wonder dan hoe hy regtig oor haar voel.

Okt 23, 2017
Die hotel kry hul dranklisensie terug en verloor hom weer dieselfde aand. Danny wil weet waarom Malanie kwaad is. Thomas oorspeel sy hand met Jony. Oom Dirk probeer sy mampoer-resep beskerm.

Okt 30, 2017
Danny reël vir hom en Malanie ‘n ʺdouble-dateʺ met Jaap en Jony. Thomas vind uit en probeer dit ontspoor. Ferdie en Oom Dirk loods ‘n reddingspoging om Brenda en Manie uit Mosambiek te kry.

Nov 06, 2017
Fransen kry ‘n groepsbespreking. Ferdie se ou vyand probeer hul saboteer. Thomas poog om Malanie en Danny se vryery te stop. Jony help Oom Dirk met ‘n persoonlike probleem.

Nov 13, 2017
Thomas maak ‘n groot skuif op Jony ná hy hoor sy en Jaap wou saam intrek. Ferdie en Brenda toets idees om die Hotel meer kompeterend te maak. Danny en Malanie vergeet albei hul herdenking.

Nov 20, 2017
Ferdie en Thomas huur vir Amalia Uys as aanbieder vir hul bemarkingsvideo. Danny is baie ongelukkig dat hy nie die rol in die video kry nie en kry vir Malanie om sy agent te word.

Nov 27, 2017
Die maandelikse Bingo aand breek aan. Thomas en Jaap word bevriend met drastiese nagevolge. 'n Hofsaak word tydens Bingo aand geopen en Danny en Malanie moet prokureur-prokureur speel.

Dec 04, 2017
Die personeel maak gereed vir die finale inspeksie van die Rondrits ʺtenderʺ. Stephano pers Danny af om die hele inspeksie te saboteer.

Dec 11, 2017
Ferdie word aandele in die hotel aangebied, maar moet die bank oor sy finansies gaan sien. Danny en Malanie probeer uitvind wat hul liefdes-taal is. Jony en Thomas wil die strydbyl laat lê.

Dec 18, 2017
Thomas besluit om die personeel te bederf met ‘n welverdiende wegbreek... in ‘n verlate veld. Na ‘n misverstand is almal sonder kos gelaat om te sterf, tot Danny intree as held.

Dec 25, 2017
Dis amper Kersfees en dit beteken net een ding by die Fransen - tyd vir Kersies, Versies en Kombersies. Als gaan goed, tot Bouwer Bosch aanmeld. Boonop le Ferdie se aandag by Thomas se ma.

Jan 01, 2018
Kersfeesverrigtinge is gelukkig weer op die been. Danny en Malanie verwerk hulle vinnige verlowing. Ferdie en Koba kry teenstand van Thomas af. Bouwer Bosch is opgewonde oor sy optrede.

Als er afleveringen of banners missen (en ze staan op TheTVDB), dan kun je een automatische update van de serie aanvragen:
Update van serie aanvragen
Update aangevraagd