Nêrens, Noord-Kaap

  • Posizione #
  • Iniziato: Ago 2021
  • Episodi: 26
  • Followers: 0
  • In corso
  • KykNet
  • Martedì alle 20
  • Drama

Stagioni:

Devi aver effettuato l'accesso per segnare gli episodi come guardati. Accedi oppure registrati.

Stagione 2
2x1
Aflewering 1
Episode overview
Data di messa in onda
Set 17, 2024
Die Adendorffs kom by Nerens bymekaar vir Frans se verjaarsdag waar Andries vir Fleur aan almal voorstel en 'n ou seer tussen Frans en Pa Lourens aan die lig kom.
2x2
Aflewering 2
Episode overview
Data di messa in onda
Set 24, 2024
Lourens gaan na sy eerste dag by die nuwe skool. Iets loop verkeerd met Frans se skape, en Andries raak al hoe meer bekommerd oor Pa Lourens.
2x3
Aflewering 3
Episode overview
Data di messa in onda
Ott 01, 2024
Andries help op die plaas, terwyl Ans uitvind dat die nuwe slagpaleienaar 'n spook uit haar verlede is. Lourens ontdek die wonder van toneelspel, en 'n nuwe lid sluit aan by Ronnie se AA-groep.
2x4
Aflewering 4
Episode overview
Data di messa in onda
Ott 08, 2024
Ronnie en Lourens probeer die gevolge van Suzette se ongeluk verwerk terwyl Ans steeds probeer om Henna te vermy. Andries besef sy pa se siekte is ernstiger as wat hy aanvanklik gedink het.
2x5
Aflewering 5
Episode overview
Data di messa in onda
Ott 15, 2024
Andries probeer met Maggie oor haar pa se gesondheid praat en Krissie raak geïrriteerd oor Frans en Lorrie. In die Kaap begin Ronnie en Lourens die stukke optel na Suzette se ongeluk.
2x6
Aflewering 6
Episode overview
Data di messa in onda
Ott 22, 2024
Dis tyd vir die dorpsbasaar. Maggie en Frans gaan Kaap toe om Lourens se konsert te sien, terwyl Andries moet toekyk terwyl Pa Lourens tot 'n verskriklike besef kom.
2x7
Aflewering 7
Episode overview
Data di messa in onda
Ott 29, 2024
Dit is die dag van Loerens se konsert. Andries bevestig sy pa se diagnose, en Ronnie se wêreld stort in duie.
2x8
Aflewering 8
Episode overview
Data di messa in onda
Nov 05, 2024
Ronnie is nêrens te vinde nie. Willem sleep Lourens na 'n partytjie terwyl Henna vir haar afspraak by Ans se huis opdaag.
2x9
Aflewering 9
Episode overview
Data di messa in onda
Nov 12, 2024
Frans konfronteer Pa Lourens en aanvaar die waarheid oor sy pa se siekte. Suzette kry slegte nuus, en Lourens haal sy frustrasie op Marli uit.
2x10
Aflewering 10
Episode overview
Data di messa in onda
Nov 19, 2024
Lourens en Ans deel 'n teer oomblik. Lourens en Suzette moet mekaar ondersteun, en Ronnie arriveer dronk by Shannon se huis.
2x11
Aflewering 11
Episode overview
Data di messa in onda
Nov 26, 2024
Ronnie gaan plaas toe om die stukke op te tel. Andires en Pa Lourens berei voor vir hul reis na Nederland.
2x12
Aflewering 12
Episode overview
Data di messa in onda
Dic 03, 2024
Frans en Maggie probeer Ronnie aanmoedig. Andries en Pa Lourens arriveer by Fleur se woonstel, en Frans reik uiteindelik uit na Lorrie.
2x13 Ultimo episodio della stagione
Aflewering 13
Episode overview
Data di messa in onda
Dic 10, 2024
Die Adendorff-familie rou saam en die testament se inhoud verbaas almal. Ná dekades sien en mis-kommunikasie, breek nuwe hoop oop vir die Adendorff...

Se ci sono degli episodi e dei banner mancanti (e esistono su TheTVDB) puoi richiedere un aggiornamento automatico dell'intera serie:

Richiedi aggiornamento della serie