Worsie keer terug van wittebrood. Wanneer Koekie vir Worsie en Boeboe in ‘n baie suggestiewe posisie op die Vetkoekpaleis se vloer kry is die duiwel los. Sheridon gee boonop vir Poppie ‘n verkeerskaartjie en sy is nie baie gelukkig daarmee nie.

5x13Ultimo episodio della serie Wyle oom Moolman Episode overview
Data di messa in onda
Ago 25, 1997
Worsie heg sentimentele waarde aan die werksbakkie en wil dit graag van Frik koop. ‘n Ou kêrel van Ella sterf aan ‘n hartaanval en Worsie word versoek om die prokureurs dringend te gaan .. show full overview
Worsie heg sentimentele waarde aan die werksbakkie en wil dit graag van Frik koop. ‘n Ou kêrel van Ella sterf aan ‘n hartaanval en Worsie word versoek om die prokureurs dringend te gaan sien. ‘n Dramatiese bekendmaking verander Worsie en almal na aan hom se lewens drasties.
Se ci sono degli episodi e dei banner mancanti (e esistono su TheTVDB) puoi richiedere un aggiornamento automatico dell'intera serie: