Sonder sy pa se wete keer Adam terug na sy tuisdorp, waar hy na inligting soek oor 'n meisie wat gesterf het in die ongeluk wat sy geheueverlies veroorsaak het.

Yvette se kluisenaar ouma vind uit dat Adam se pa vir hom oor die nag van die ongeluk gelieg het. adam ly dan aan ontrekkingsimtome en vra hulp van die dorp se dokter.

Adam is rasend en vasberade om uit te vind wie presies betrokke was. Christa vrees die gevolge, maar Adam se konfrontasie het 'n onverwagse gevolg. Adam grawe dieper en dieper...

In 'n konfrontasie met een van die verdagtes lei tot die ontdekking dat die samesweerders afgepers was. Adam soek obsessief na die vermiste meisie en Christa.

Ouma Sannie openbaar wat sy die nag van die ongeluk gesien het en Adam besef dat daar 'n meesterbrein is wat die gebeure wat tot by die ongeluk gelei het agter die skerms georkestreer het.

'n Jong vrou moet skuiling soek by die enigste plek waar sy veilig sal wees. Sy begin bieg waaraan sy deel was drie jaar gelede. Intussen kry Adam 'n vloedgolf van herinneringe.

Adam herleef die noodlottige gebeure van die verlede, terwyl die samesweerders gereedmaak om die getuies uit te wis. Die jong vrou het bewyse van die misdaad, maar sy moet haar lewe waag.

2x10Ultimo episodio della stagione Aflewering 10 Episode overview
Data di messa in onda
Set 15, 2020
Adam ontdek die laaste stukkie van die legkaart – hy onthou alles met 'n hartverskeurende besef. Hy moet dan die jagtog keer en daar is net een manier om dit te doen.

Se ci sono degli episodi e dei banner mancanti (e esistono su TheTVDB) puoi richiedere un aggiornamento automatico dell'intera serie: