Dis 1945, kort voor die vredesverklaring. Ons ontmoet Dolf Groenewald, 'n jong seun wat toebroodjies verkoop om homself en sy ma te onderhou. Hy glo dat sy pa weg is om in die oorlog te .. show full overview
Dis 1945, kort voor die vredesverklaring. Ons ontmoet Dolf Groenewald, 'n jong seun wat toebroodjies verkoop om homself en sy ma te onderhou. Hy glo dat sy pa weg is om in die oorlog te veg, maar in werklikheid was hy in die tronk saam met sy twee vennote in misdaad, Jollyboy Roodt en Sid Keyser. Die drie mans word vroeg vrygelaat en Jollyboy keer onverwags terug huis toe – net om sy vrou, die glansryke Joey, saam met sy broer Stoffel in die bed te kry.
Pieter Groenewald sukkel om werk te kry, terwyl Sid en Jollyboy saamspan. Dolf wat steeds sy sandhekse verkoop, kry 'n nuwe idee om sy besigheid te vergroot
Pieter Groenewald sukkel om werk te kry, terwyl Sid en Jollyboy saamspan. Dolf wat steeds sy sandhekse verkoop, kry 'n nuwe idee om sy besigheid te vergroot