• Pozíció #
  • Bemutatott: 2016 Aug
  • Epizódok: 67
  • Követők: 0
  • Fut
  • Showmax
  • Szerda
  • Crime Drama Suspense Thriller

Évadok:

Be kell jelentkezned, hogy megnézettnek jelölj epizódokat. Belépés vagy regisztráció.

Évad 4
4x1
Episode 01
Episode overview
Bemutató időpontja
2022 Feb 16
Die verlede kom doen huisbesoek wanneer 'n reeksmoordenaar wat drie dekades geled opgehou het, skielik weer begin moor. Byl sukkel om Fritz se dood te werwerk.
4x2
Episode 02
Episode overview
Bemutató időpontja
2022 Feb 23
Die span staan bont met 'n reeksmoordenaar wat meer dier as mens is. Trotski wys sy ware kleure en kry opdrag om inligting by Nicki te kry. Die skerpskutter slaan weer toe.
4x3
Episode 03
Episode overview
Bemutató időpontja
2022 Feb 30
'n Reeksmoordenaar neem geregtigheid in eie hande en kerf slagoffers se sondes op hul voorkoppe uit. Trotski daag onverwags by die kantore op. Lena sukkerl sondar haar familie.
4x4
Episode 04
Episode overview
Bemutató időpontja
2022 Már 06
Die reeksmoordenaar se motiewe begin afwyk en geregtigheid word vergelding. Mischa verjaar en Byl reël 'n verrassingspartytjie. Hy en Nicki kry verwoestende nuus.
4x5
Episode 05
Episode overview
Bemutató időpontja
2022 Már 13
Die reeksmoordenaar het 'n obsessie met die perfekte menslike vel, vel waarmee hy vir hom 'n masker brei. Trotski plant die saad om Philander te beywer
4x6
Episode 06
Episode overview
Bemutató időpontja
2022 Már 20
Byl is aan huis by Andre Verwey. Vermeer se giftige tentakels reik tot die hoogste regeringsamptenare. Juan besef hy en Shani gaan nooit 'n huis kan bekostig nie.
4x7
Episode 07
Episode overview
Bemutató időpontja
2022 Már 27
Vermeer wys tot watter uiterstes hy in staat is. Die reeksmoordenaar wat 'n obsessie met Lena het gaan oor tot aksie en Juan word skielik afgepers.
4x8
Episode 08
Episode overview
Bemutató időpontja
2022 Ápr 06
Len Vos se obsessie met Lena bereik 'n hoogtepunt wanneer sy skielik verdwyn. Byl en Jo ontmoet en nie een is wat die ander verwag het nie. Die span is teen tyd gewikkel om Lena te red.
4x9
Episode 09
Episode overview
Bemutató időpontja
2022 Ápr 13
Vermeer maak sy plan met Byl bekend, maar of hy gaan saamspeel is 'n ope vraag. Juan hoor by 'n kolega die skeepsvraghouer is net 'n druppel in die emmer.
4x10
Episode 10
Episode overview
Bemutató időpontja
2022 Ápr 20
In die finale episode word Byl en span tot die uiterste beproef. Nie net is Suid Afrika se demokrasie op die spel nie, maar die Polisie en Weermag het 'n politieke speelbal geword.

Ha hiányzó epizódokat vagy linket találsz (és megtalálhatóak a TheTVDB linken) akkor automatikus sorozat frissítést kérhetsz:

Karakterek