• Ranking #
  • Estrenada: Ene 2018
  • Episodios: 39
  • Seguidores: 0
  • Finalizado
  • Showmax
  • a las 0
  • Crime Drama Thriller

Temporadas:

Necesita iniciar sesión para marcar los episodios como vistos. Iniciar Sesión o registrarse.

Temporada 1
1x11
Die Verlore Seuns
Episode overview
Fecha de emisión
Ene 18, 2018
Lara vertel vir Junior sy kan nie meer 'n leuen leef nie. Sy wil skei. Werner en Angelique vind uit Junior is nie Jan-Gustav se pa nie. Deur al die konsternasie word Jan-Gustav opgespoor.
1x1
Fakkelfees
Episode overview
Fecha de emisión
Oct 09, 2018
Jan-Gustav en Keagan, sien iemand of iets wat in die riete by die rivier wegkruip. Kort daarna verdwyn 'n kind spoorloos.
1x2
Vreemdelinge
Episode overview
Fecha de emisión
Oct 16, 2018
Die dorp is in beroering: die reeksmoordenaar van destyds is nou begrawe; Frikkie se verdwyning kan nie sy werk wees nie. Speurders van Johannesburg word ontbied en Ian Vos gaan huis toe.
1x3
Geheimenisse van die hart
Episode overview
Fecha de emisión
Oct 23, 2018
Die bandopname word opgespoor en S'bu en Deon jaag daarmee PE toe. Sonja word van die stasie weggejaag toe sy haar hulp aanbied. Esti en Jan-Gustav probeer die dier uit sy skuilplek lok.
1x4
Die Slag van Pillville
Episode overview
Fecha de emisión
Oct 30, 2018
Die dorp lees die Gazette-voorblad en word in paniek en vrees meegesleur. Gert waarsku vir Werner dat die polisie weer Piet Pille, die werktuigkundige wat dwelms verkoop – Esti se pa verdink.
1x5
Die Dier
Episode overview
Fecha de emisión
Nov 06, 2018
Keagan besef die dier is 'n hoërskoolseun met die naam Basjan, wat vreemd optree. Mev Dominee probeer om Esti in 'n "mooi" dogtertjie te verander. Die kinders wil meer oor Basjan uitvind.
1x6
'n Kind vir 'n Kind
Episode overview
Fecha de emisión
Nov 13, 2018
Die kinders besef dat Basjan se lewe in gevaar is en steek hom in die dorp, in 'n leë buswrak, weg. Basjan staar na die huis oorkant die skrootwerf – 'n herinnering roer as hy Ian sien.
1x7
Begrafnis
Episode overview
Fecha de emisión
Nov 20, 2018
Die dorp reageer op die nasionale nuusberig oor Frikkie. Dit is Jan-Gustav se verjaarsdag. Ian sien die 13 op die koek en besef Lara het dadelik met Junior in die bed gespring nadat hy weg is.
1x8
Die Guardians se Triomf
Episode overview
Fecha de emisión
Nov 27, 2018
Die dorp is verstom oor die wonderwerk dat Frikkie nog lewe. S'bu stel vas dat die geluid in die agtergrond van die fluit-opname 'n skulp chime is. Keagan probeer sy pa van Basjan vertel.
1x9
Ou Wonde Bloei
Episode overview
Fecha de emisión
Dic 04, 2018
Die dorp vier fees. Werner voer druk uit op Gert om vir Ig in die aanhou-sel van kant te gaan maak. Angelique het dronkverdriet in die hotel kroeg, waar Adam vir Keagen wag.
1x10
Kruispaaie
Episode overview
Fecha de emisión
Dic 11, 2018
Jan-Gustav vind uit wie sy biologiese pa is en vat die pad. De Wet en Sonja vind uit dat Lourens onskuldig was. Die dorp is verbyster as die megafoon weergalm: die klok-reël geld weer.
1x12
Die Vallei van Duisternis
Episode overview
Fecha de emisión
Dic 25, 2018
Bennie kyk van bo die berg af en sien waarnatoe Immelman ry. Immelman sleep Keagan in 'n vervalle gebou in en ketting hom vas. Dronk Gert wil 'n einde aan alles maak, maar skiet mis.
1x13 Final de temporada
Wedergeboorte
Episode overview
Fecha de emisión
Ene 01, 2019
Nog skote klap. Immelman is getref, maar sleep Bennie weg. Keagan word oorweldig deur die rook. De Wet sien Ian op die grond en storm deur die vlamme in die gebou in. Keagan is veilig.

Si hay episodios o banners que faltan (y existen en TheTVDB) puede solicitar una actualización completa del programa:

Solicitar actualización del programa