You need to be logged in to mark episodes as watched. Log in or sign up.
Season 5
Lynette is geskok wanneer sy hoor wie teen haar man, wat van moord beskuldig word, sal getuig. Karla deel haar angs met haar geheime kêrel oor die feit dat sy haar pa se onskuld moet bewys.

Die Lourenses word in 'n krisis gedompel op die dag wat Karla moet getuig, en Lynette probeer desperaat om Robbie op te spoor. Anita maak haarself tuis op Helderveld, en Brand ontvang 'n verskriklike boodskap.

Met die wildveiling om die draai, besluit Brand om sake in eie hande te neem. Anita spin 'n web vir Robbie, en die Moutons word in die Lourens-krisis ingetrek.

Frank kom op ontnugterende inligting af en moet keer dat dit die reddingspoging stop. Anita onthul Karla se geheim aan Lynette. Robbie rig sy rugbyspan op, en 'n heksejag lei na Helderveld.

Brand verstewig sy greep, en terwyl Frank weier om die verlede te laat gaan, besef Lynette dat daar niemand is wat sy kan vertrou nie. Die Moutons ontvang 'n skokkende oproep, en Robbie
.. show full overview
Brand verstewig sy greep, en terwyl Frank weier om die verlede te laat gaan, besef Lynette dat daar niemand is wat sy kan vertrou nie. Die Moutons ontvang 'n skokkende oproep, en Robbie bevind homself in die moeilikheid wanneer Anita hom in 'n hoek vasdruk.
Abraham moet die foute van sy verlede in die gesig staar, en Anita raak verstrengel in haar eie web terwyl Robbie onder druk begin kraak. Lynette verloor hoop, en hoe nader Frank aan die waarheid kom, hoe meer leuens ontdek hy.

'n Geheim breek los oor Helderveld, en wanneer die Lourenses uitmekaar geskeur word, neem Lynette die leisels oor. Anita is verbaas wanneer Frank haar om hulp vra, en die polisie is op iemand se spoor.

Die dag van die veiling breek aan, en Abraham wil die waarheid weet. Donker geheime word uiteindelik blootgelê, en Lynette is in 'n wedloop teen tyd terwyl lewens op die spel geplaas word, maar wie sal uiteindelik die prys betaal?

If there are missing episodes or banners (and they exist on TheTVDB) you can request an automatic full show update:
Request show update
Update requested