Na dekades kruis 'n vervreemde Lisa en Henriette se paaie weer per ongeluk. Annie en Francois beleef ongemaklike oomblikke, terwyl Griet en Jakkals se verlede spanning bring.

Die de Klerks sit vas met die Rossouws. Henriëtte wil haar familie onderhou ten spyte van Wessel se teenkanting. Annie ontdek 'n verwarrende brief, en Griet heroorweeg haar toekoms in Paradysbos.

Henriëtte en Lisa maak uiteindelik weer oop vir mekaar, terwyl Annie Francois uitdaag om uit sy gemaksone te tree. Griet vertel vir Jakkals 'n geheim wat sy te lank vir haarself gehou het.

Lisa en Henriette reël 'n damesgeleentheid, terwyl Griet en Jakkals ou koeie opgrawe. Annie kry 'n oudisie, Lisa se soektog loop 'n haakplek, en iemand nuuts trek Henriette se aandag.

Henriëtte en Lisa moet ou geheime konfronteer om saam te werk, terwyl Jakkals iets met Lisa deel wat alles kan verander. Onverwagte chaos breek uit wanneer Wessel by die partytjie opdaag.

Henriette staan voor 'n groot besluit. Francois word verras deur 'n spesiale matriekafskeid, terwyl Jakkals 'n groot gebaar vir Griet beplan. Dawid ontdek iets wat alles kan vernietig.