Agter Elke Man
Aflewering 21 (1x21)
Air date: Jan 23, 1986
Leana vermoed dadelik onraad wanneer sy by die huis aankom en Elzetta sê dat Jack binne vir haar wag. Sy soek haar rewolwer, maar kry dit nie.
- Premiered: Jan 1985
- Episodes: 51
- Followers: 0
- Ended
- Unknown
- Monday at 8