Nêrens, Noord-Kaap

Aflewering 9 (2x9)


Air date: Nov 12, 2024

Frans konfronteer Pa Lourens en aanvaar die waarheid oor sy pa se siekte. Suzette kry slegte nuus, en Lourens haal sy frustrasie op Marli uit.

  • Rank #
  • Premiered: Aug 2021
  • Episodes: 26
  • Followers: 0
  • Running
  • KykNet
  • Tuesday at 20