Nêrens, Noord-Kaap

Aflewering 1 (2x1)


Air date: Sep 17, 2024

Die Adendorffs kom by Nerens bymekaar vir Frans se verjaarsdag waar Andries vir Fleur aan almal voorstel en 'n ou seer tussen Frans en Pa Lourens aan die lig kom.

  • Rank #
  • Premiered: Aug 2021
  • Episodes: 26
  • Followers: 0
  • Running
  • KykNet
  • Tuesday at 20