Die Afrikaners
Bestaanskrisus of Nuwe Begin - Die Toekoms van die Afrikaners (1x17)
Show finale
Air date: Jul 29, 2018
Na die insiggewende vertelling van Herman Giliomee se 'Die Afrikaners' bring hy ons nou 'n blik op die toekoms vir Afrikaners in Suid-Afrika. Hy bespreek onder meer die belangrikste eksistensiële vrese.
- Premiered: Apr 2018
- Episodes: 17
- Followers: 0