Die Afrikaners

Grensoorlog (1x14)


Air date: Jul 08, 2018

In 1975 het die Suid-Afrikaanse Weermag Angola binnegeval in die hoop om te verhoed dat 'n Marxistiese regering in daardie land aan bewind kom. Dit was die begin van die Grensoorlog.

  • Rank #
  • Premiered: Apr 2018
  • Episodes: 17
  • Followers: 0
  • Ended
  • Unknown
  • at 0