Die Afrikaners
Neo-Imperialisme en Anti-Kommuniste (1x13)
Air date: Jul 01, 2018
Die PAC se protes teen Hendrik Verwoerd se gehate paswette het gelei tot die Sharpville-voorval op 21 Maart 1960. Op 16 Desember 1961 het die eerste bomme afgegaan.
- Premiered: Apr 2018
- Episodes: 17
- Followers: 0