Die Afrikaners
Gesuiwerde Nasionaliste (1x10)
Air date: Jun 10, 2018
In die 1930's was witboordjiewerkers die grootste komponent van die Afrikanerwerkmag, terwyl die eerste Afrikaanse sakemanne hul voete in 'n Engelse sakewêreld probeer vind het.
- Premiered: Apr 2018
- Episodes: 17
- Followers: 0