Die Afrikaners
Verskeurde Suid-Afrikaners (1x8)
Air date: May 27, 2018
Na die Anglo Boereoorlog was Suid-Afrika 'n verdeelde land. Met die uitbreek van die 1ste Wêreldoorlog het hernieude spanning begin toeneem. Met Schalk van der Merwe en Lindie Koorts.
- Premiered: Apr 2018
- Episodes: 17
- Followers: 0