Die Afrikaners
Britse Onderdane (1x4)
Air date: Apr 29, 2018
Die inval van die Kaapkolonie deur die Britte in 1795 was die begin van 'n heeltemal nuwe koloniale hoofstuk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Hermann Giliomee se spesiale gas is Dan Sleigh.
- Premiered: Apr 2018
- Episodes: 17
- Followers: 0