Die Afrikaners
Slawebesitters (1x1)
Air date: Apr 15, 2018
Die koms van die eerste slawe in 1658 het Suid-Afrika onherroeplik verander. Ons kyk na die geskiedenis van die slawe saam met Hermann Giliomee en gaste, Hans Heese en Willa Boezak.
- Premiered: Apr 2018
- Episodes: 17
- Followers: 0