Een keer om die son

Aflewering 09 (1x9)


Air date: Aug 20, 2024

Die Van Wyks is op breekpunt. Leandri weier om terug te gaan huis toe. Sebastian is op pad na Peru. Amé vind die moed om 'n prokureur te sien en Ruan vind meer uit oor Lani se verlede en seer.

  • Rank #
  • Premiered: Jun 2024
  • Episodes: 12
  • Followers: 0
  • Running
  • KykNet
  • Tuesday at 20