Een keer om die son

Aflewering 04 (1x4)


Air date: Jul 16, 2024

Elma verras die gesin met 'n vreemde Paasdinee, en konflik borrel om die Van Wyks se tafel. Markus sukkel om sy dubbele lewe weg te steek, en Leandri se hart is gebreek.

  • Rank #
  • Premiered: Jun 2024
  • Episodes: 12
  • Followers: 0
  • Running
  • KykNet
  • Tuesday at 20