Voetspore
Van Buenos Aires terug huis toe (16x13)
Season finale
Air date: Jun 02, 2023
Buenos Aires is een van die mooiste hoofstede ter wêreld. Die span besoek onder meer die graf van Evita, 'n tangovertoning in La Boca, en die katedraal van San Isidro. Dit bring 'n einde aan die eerste been van die Suid-Amerikaanse ekspedisie. Dit word gevolg deur 'n lang reis, terug huis toe.
- Premiered: Jul 2000
- Episodes: 300
- Followers: 0