Voetspore
Van die Chaco tot Antofagasta (16x5)
Air date: Apr 07, 2023
Ná ’n besoek aan die Chaco reis die span wes, verby die pragtige stad Salta, na die Atacama-woestyn. Hulle besoek die Tren a las Nubes – die trein in die wolke. Die Atacama, die droogste woestyn ter wêreld, bring ook uiterste temperature. Die span ervaar minus 14 grade Celsius. Die roete neem hulle tot by die Stille Oseaan.
- Premiered: Jul 2000
- Episodes: 300
- Followers: 0