Voetspore

Voetspore

Iguazuvalle (16x3)


Air date: Mar 24, 2023

Uiteindelik kom die span aan die gang. Die eerste been is 'n reis noordwaarts na die indrukwekkende Iguazu-waterval op die grens tussen Argentinië en Brasilië. ’n Hele dag word by die watervalle deurgebring in die geselskap van een van Argentinië se bekwaamste gidse. Dit word gevolg deur 'n grensoorgang en 'n besoek aan Afrikanerboere in Paraguay.

  • Rank #
  • Premiered: Jul 2000
  • Episodes: 300
  • Followers: 0
  • Running
  • SABC 2
  • Sunday