Voetspore
Die sirkel word voltooi (10x13)
Show finale
Air date: Feb 03, 2017
Nader aan die einde van die reis besoek die span eers die besonderse ambagsmanne van Ambositra, keer dan terug vir 'n laaste besoek aan die hoofstad Antananarivo voordat hulle na die kusoorde langs die Pangalanes, suid van Tamatave, gaan. Die besoek aan Madagaskar eindig met die voertuie vanaf Tamatave na Suid-Afrika verskeep word, 'n taxirit terug na die hoofstad en 'n vlug terug na Suid-Afrika. Voetspore in Madagaskar was die eerste ekspedisie buite die Afrika-kontinent en die 'n insig gebied in 'n unieke, 'n soms vreemde, en dikwels verrassende eiland in die Indiese Oseaan.
- Premiered: Jul 2000
- Episodes: 300
- Followers: 0